Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

303 Oyster Schelles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

303 Oyster Schelles is ’n selfsorgwoonstel op die elfde verdieping van die Oyster Schelles-sekuriteitskompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembaddens en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, eet- en sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde een het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in al die kamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, en ’n tuimeldroër. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die sitarea het ook deure wat na ’n groot onderdakbalkon met meubels lei en wat lieflike uitsigte oor die see, Oyster Pearl en die North Shore-woonstelle bied. Daar is direkte toegang tot die strand van die perseel af. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 303 Oyster Schelles sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 303 Oyster Schelles
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 303 Oyster Schelles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ODhiY2E4LWZhZjAtNDkxNi1hNTY5LTRiNGNkNjU4YzNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728666626967 31.086046912689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem