Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

304 Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, 304 Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 925 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

304 Ocean View is 'n strandfrontwoonstel op die bekende Goue Myl-strand waar gaste op die Strand se kuslyn kan stap en die pragtige sonsondergang kan ervaar.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word voorsien en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstelblok het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en kelderparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 304 Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir 304 Ocean View
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 639

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kusweg 36, 304 Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 304 Ocean View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 925
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 925
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, 304 Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c2038c67c04bc8b38792d4bdf529a43a5e31407444f874d4043c2a90fa004da0390f9e0b8f370c8e7ef4ab706cf2790fda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 36 Beach Road 304 Ocean View 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.12404 18.83172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem