305 Manor Gardens
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 380 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het en suite-badkamergeriewe en instap-storte en daar is ook 'n bad in die hoofslaapkamer. Elke slaapkamer het direkte toegang tot 'n groot afgeskorte balkon via skuifdeure wat panoramiese uitsigte oor die kuslyn bied.
Die woonstel beskik oor lugversorging, moderne dekor en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en -sitarea met gratis WiFi, DStv, Netflix en Showmax.
Gaste kan op die ruim balkon ontspan wat oor braaigeriewe, sonstoele en sambrele beskik. Die luukse Ballito Manor-kompleks bied veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by 305 Manor Gardens sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Deens
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 305 Manor Gardens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom