305 Portswood
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Portswood-weg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
305 Portswood is 'n moderne woonstel in die in die invloedryke buurt, Groenpunt, en bied ruim, gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n stadswegbreek.
Die woonstel besik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en lei na 'n balkon.
Gaste het toegang tot WiFi. Die woonstel is dieaal geleë naby gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, die DHL-stadion en die dinamiese Hoofstraat met 'n verskeidenheid winkels, kafees, kroeë en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 305 Portswood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 89
Resensies 193
Jaar gelys 2
Ligging
- Upper Portswood-weg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 305 Portswood het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Portswood-weg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom