Herolds Bay House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Herolds Bay House is 'n ruim drieverdiepinghuis in Heroldsbaai met ononderbroke see-uitsigte. Dolfyne en walvisse baljaar gereeld in die baai en saans sus die brekende branders jou aan die slaap.

Die hele huis is beskikbaar as 'n selfsorg-eenheid. Daar is 4 en suite-kamers met kombuisies. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, braaikamer en 'n groot leefarea wat lei na 'n groot patio met 'n swembad.

Die huis is net 15 minute se stap van die strand af en slegs 5 minute se ry. Heroldsbaai is ideaal geleë en net 10 minute vanaf George-lughawe, 15 minute vanaf George en die Garden Route Mall, en slegs 5 minute van Oubaai Gholfbaan af.

'n Ander paartjie woon op die perseel, maar apart van die hoofhuis. Hulle voorsien 'n skoonmaakdiens op versoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Herolds Bay House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Herolds Bay House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 R1 480 per nag (plek vir 8)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za