+21
Selfsorg in Stilbaai-Wes

31 Buitekant

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 31 Buitekant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

31 Buitekant is 'n bekoorlike selfsorghuis in Stilbaai. Dit is naby winkels en restaurante en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die kus.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Twee kamers het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte.

Die kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer langs die kombuis. Die huis spog met 'n knus binnebraai-area en 'n sitarea. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat agterplaas met 'n welige grasperk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Buitekant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 220
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 220
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 220
per nag (plek vir 8)
Bespreek

31 Buitekant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda89a2771a6681f1b94f860ffb8b55337eacdc41bf26558455b28450c6bbfe600fbaa04db8553acd8c8b9b902d6b2f712fbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag (plek vir 8) 31 Buitekant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.3741354 21.4003405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang