31 Cormoran
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Lagoon Drive, Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
31 Cormoran bied bekoorlike selfsorgverblyf in Umhlanga, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Die dakwoonstel bied 'n vakansie met 'n sentrale ligging en is ideaal vir gaste wat 'n avontuurlike wegbreek soek.
Hierdie woonstel beid slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Daar is beide bad- en stortgeriewe beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word vorosien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV in die sitarea.
Die leefarea lei na 'n balkon met lieflike see-uitsigte en 'n eetarea. Vir dié wat die area wil verken, is daar verskeie restaurante en fietsryroetes in die area. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 80 Lagoon Drive, Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Lagoon Drive, Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang