Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Ocean Breeze

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Warner Estate, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

31 Ocean Breeze is 'n grondverdiepingwoonstel met 'n see-aansig. Die woonstel is op Winkelspruit se hoofstrand geleë, wat met haainette en gekwalifiseerde lewensredders beskerm is. Die eenheid is 7 km van die nuwe Galleria- en Arbour Crossing-winkelsentrums af, waar al die groot kleinhandelaars takke het.

Die moderne eenheid bied gerieflike slaapplek vir 6 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en badkamer. Die moderne kombuis is opgeknap en spog met granietoppervlakke asook 'n oond. Die moderne badkamer is geteël van die vloer tot by die plafon en het 'n aparte bad en toilet, ingeboude handwaswasbak en 'n stort. Verder is daar ook 'n privaat stoep, plafonwaaiers en 'n groot Slim-TV met DStv is op versoek beskikbaar en daar is OpenView-kanale. Die stoep lei na 'n welige tropiese tuin met direkte toegang tot die strand.

Die kompleks het 'n groot swembad met 'n afsonderlike kinderswembad en op die strand is 'n getypoel. Geniet 'n braai onder die palmbome in die onthaal-area met sy grasdak in die hart van die kompleks waar vakansiegangers sosiaal kan verkeer. Die eiendom het afstandbeheerde veiligheidshekke, asook 24 uur-sekuriteit om jou gemoedsrus te waarborg. Elke eenheid het ook 'n sleutel vir die hek wat direk na Winkelspruit se hoofswemstrand lei en het 'n onderdakparkeerplek, met voorsiening vir sleepwaparkeerplek waar nodig.

Die eenheid is ingerig vir selfsorg en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Funksies word nie toegelaat nie.

Die Suncoast Casino-kompleks op Durban se Noord-strand is naby, terwyl gholfgeesdriftiges verskeie toonaangewende gholfbane in die omgewing tot hul beskikking het. 'n Entjie na die noorde is die pragtige Aliwal Shoal-duikplek, waar duikers die bekende Raggie-grot sal aantref, welbekend vir sy Skeurtandhaai. Winkelspruit is ook onder vissermanne bekend vir sy elf-vis (Shad) wat van die rotse af gevang word.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 Ocean Breeze sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir 31 Ocean Breeze
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Jaar gelys 12

Ligging

  • Ellcockweg 47, Warner Estate, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 31 Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Warner Estate, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE2Eiz4qHiZMAlS28hxEBhW319tyHmHBbYoecA1k0F4KtTpT5zj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Estate 7925 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.092951136184 30.861657857895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem