31 on Queen
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
31 on Queen is 'n ruim vakansiegastehuis op 'n stil heuweltop in Margate, met pragtige see-uitsigte vanaf 'n privaat terras. Dit is die ideale plek om te ontspan of die omgewing te verken, met warm weer die hele jaar deur.
Die gastehuis beskik oor kamers met lugversorging, elk met gemaklike beddens, slim-TV's en gratis hoëspoed-WiFi regdeur.
Gaste kan afkoel in die swembad, ontspan in die jacuzzi, of 'n drankie op die terras geniet terwyl hulle na die sonsondergang kyk.
Perfek vir paartjies, gesinne of groepe vriende, 31 on Queen bied 'n gemaklike en stylvolle verblyf in een van Margate se mees skilderagtige plekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang