31 The Bermudas Umhlanga Rocks Beach
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
31 The Bermudas Umhlanga Rocks Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Umhlanga en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel spog met 'n uitsig oor die see, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van die 2 badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite is daar 'n balkon met 'n eetarea en 'n asemrowende see-uitsig. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang