+57
Selfsorg in Knysna SSB

310 Seahorse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Mero W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Dit was fantasties, ons het die naweek baie geniet. Ons het ons naweek baie geniet, ons was net vir 2 aande daar, maar sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van hierdie verblyf. Ons het die swembad geniet en die woonstel het 'n uitstekende uitsig by die buitebraai waar jy net rustig kan sit en 'n drankie of koffie kan geniet, en die netheid is 100% en die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 066
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 066
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 066
per nag (plek vir 4)
Bespreek

28 Gordon Street, Seahorse Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc3b969c6eb11a77e880d35b11facfb18539f52690ab1e2453c49a9ce36b0e03822a44148207de27a445cd37a63d560c894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 066 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 28 Gordon Street Seahorse Apartments 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.0392393 23.047782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang