311 Breakers
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
311 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel met ‘n beskutte balkon. Dis in die Breakers Oord in Umhlangamet toegang tot die strand en promenade.
Dié woonstel beskik oor 2 kamers, 1 badkamers en ‘n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort-oor-bad en ‘n toilet. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale. Die beskutte balkon bied ‘n enkelbed en ‘n etenstafel met stoele. Lugversorging is ook beskikbaar.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste het toegang tot die hotelgeriewe, al word die woonstel privaat besit. Hotelgeriewe sluit ‘n ginmasium, internet-sitkamer, speelarea vir kinders, salon, putt-putt, restaurant en 3 swembaddens, waarvan 1 verhit is, in.
Die gewilde Umhlanga-promenade strek oor 2,5 km vanaf die Breakers Oord tot by die Malindi-kompleks in die suide. Die promenade is ideaal vir ‘n wandeling of om te draf. Dis ook naby winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 311 Breakers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 92
Jaar gelys 4
Ligging
- Lagoonrylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom