212 The Meadows
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Parkeer slegs in aangewese parkeerplekke.
Geen rook binne eenhede nie.
Geen partytjies toegelaat nie.
Geen harde musiek of gelag nie.
Wees bedagsaam teenoor ander mense in die gebou.
Geen kinders by die swembad sonder toesig van 'n persoon ouer as 18 jaar nie.
Geen alkohol word by die swembad toegelaat nie, sowel as enige glasvoorwerpe soos glase en bottels.
Maak seker dat wanneer u die swembadarea verlaat, alles netjies is en geen papier agtergelaat word nie.
Kinders word nie toegelaat om in die gange of op die trappe te speel of te hardloop nie.
Geen kinders word toegelaat om alleen die hysbak te gebruik nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Glouchester Street, George Central, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang