319 The Rockwell Luxury Aparthotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

319 The Rockwell Luxury Apartment is in 'n veilige gebou in De Waterkant geleë. Die woonstel het die ideale ligging naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en rondom Kaapstad se middestad.

Hierdie woonstel op die derde verdieping is smaakvol versier en kan met 'n hysbak en trappe bereik word. Die woonstel het lugversorging, 2 slaapkamers, 2 badkamers, ondervloerverhitting en gratis WiFi. Die slaapkamers het elk 'n platskerm-TV met DStv. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort of bad.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, 'n yskas en strykgeriewe in. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en 'n platskerm-TV met DStv-Explora, 'n musiekstelsel en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 op die balkon.

Komplimentêre kamerjasse en toiletware word met aankoms voorsien. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n portierdiens, teater, restaurante, koffiewinkel en kroeg. 319 The Rockwell Luxury Apartment is naby die KIKS en die Kunstekaap.

Daar is talle restaurante en kroeë om te besoek en Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront is 10 tot 15 minute se ry daarvandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by 319 The Rockwell Luxury Aparthotel sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Drankies ingesluit
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 319 The Rockwell Luxury Aparthotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 499 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za