Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Licorna Beach Apartment

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Licorna Beach Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks op die strandfront in Umhlanga. Dit spog met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en bied gaste direkte toegang vanaf die kompleks na die gewilde Umhlanga-promenade.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en daar is 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon het meubels en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n wassery in die kompleks. Daar is 'n aangewese parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Licorna Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir 32 Licorna Beach Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Musab Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lagoon-rylaan 82, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 32 Licorna Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e300438e50415c96097264c642434254a47fda1c5c217fa7e5ed4bb080da58732e154ad5aa6c70d723fe5e8572d63b0e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 82 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.715746152571 31.092277625166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem