32 Malibu at Beverly Hills
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
32 Malibu at Beverly Hills is 'n selfsorgwoonstel in die veilige, ten volle omheinde Beverly Hills Eco Estate in Ballito. Dié eenheid is op die grondverdieping en het 'n groot onderdakstoep en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe. Daar is 'n toesluitdubbelmotorhuis en een oop parkeerplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en klubhuis met 'n gimnasium, sauna, tafeltennis, pooltafel, tennisbane, 'n klimraam en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by 32 Malibu at Beverly Hills sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Jaar gelys 4
Ligging
- Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom