Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Nerina

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynndene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 32 Nerina
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ettienne M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne M
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflike verblyf.

Pragtige see-uitsig. Lekker groot eenheid. Dit is soos 'n huis weg van die huis af. Eienaar, Lynndene, was baie gasvry en het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf gerieflik te maak. Dis 'n huis op sy eie - so jy kom en gaan soos jy wil. Goed toegerus met alles wat jy in 'n kombuis nodig sal hê. Die mangrot was 'n lekker verassing. Lekker groot kuier-area met ingeboude braai en lekker gemaklike rusbanke. Die enigste negatief was die trappe vanaf die mangrot na die woonhuis. Nogal steil en jy moet maar mooi trap. Dit word gelukkig nie baie gebruik nie en jy kan die mangrot ook deur 2 ander trappe af van buite nader. Ons bespreek definitief weer vir Desember 2019.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Nerina se terugvoer

Goeiedag Ettienne,

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer.

Ek stem, daai trappe is 'n probleem. Ons kyk of daar enige ander manier is hoe ons dit kan verander.

Mooi jaar vir julle, en dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Dit beteken ongelooflik baie vir my.

Ons sien julle weer volgende jaar.

Groete,
Lynndene

32 Nerina
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkOGJmYzI0LTdjNDctNGQyNC04YTdmLTBmNzU5YWIxYWZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 32 Nerina Road Dana Bay 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.199025256043 22.037945711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem