Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Ocean Breeze

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir 32 Ocean Breeze
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jaco F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Gesin met klein kinders

Rustige vakansie in veilige omgewing.

Plek was skoon - kompleks veilig. Sekuriteit baie vriendelik en behulpsaam. Braaigeriewe die skoonste wat ek al gesien het. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Rustig.

Fantastiese stil en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N
Gesin met klein kinders

Great price for the accommodation.

Mosquitos the only problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luan V
Gesin met klein kinders

Great place to stay.

Safe and large outside area for kids to run around and play. It was very peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

So glad you had a great holiday. Yes, it's a wonderful spot on the coast for a family holiday. We look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Piers R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piers R
Gesin met tieners

Excellent stay.

Great value for money. Even though the beaches were closed for swimming there were plenty of other activities to keep us busy. Everything is super close and even the trip to Durbs is quick and easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

So glad you had such a good holiday. Looking forward to having you visit again soon.

32 Ocean Breeze
Stefan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Gesin met tieners

Rustige wegbreek, ver van alles maar nog steeds naby genoeg.

Ons het die verblyf terdee geniet. Rustig, baie stil, privaat en baie veilig. Ons het die see met sy mooi strande baie geniet en wat letterlik 'n klipgooi van die blyplekkie af is. Die plekkie was skoon en nietjies gewees met alles wat jy daagliks gebruik was beskikbaar. Die stoepie is bietjie naby geleë aan die plekkies langsaan so privaatheid was soms beperk gewees. As ek enigsins iets negatief sou moet se sou dit nie reuk van riool wat jou begroet as jy daar aankom en wat 'n groot gedeelte van die verblyf teenwoordig was. Ek het gelees met vorige reviews dat dit genoem was maar het aangeneem dat dit was toe die vloede daar was en dat dit opgeklaar sou wees maar dit was nie. Die spruit langs die eiendom vloei suiwer riool en dit spoel tot in die see. Ek sal voorstel dat toekomstige besoekers net eers uitvind of die probleem al opgelos is voordat hulle bespreek want ons sou nie daar bespreek het sou ons dit geweet het nie. Afgesien daarvan het ons dit baie geniet. Baie veilig met 24 uur sekuriteit en wat ook baie vriendelik was. Baie dankie. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Gesin met klein kinders

The place is very cosy and quiet, situated near shops and right next to the beach.

We have really enjoyed our stay and would not hesitate to rebook for future stays in KZN. Our host at the facility, Xolani, was very helpful, respectful, and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your 5 star review. Xolani is an absolute gem. We look forward to accommodating you again in the future.

32 Ocean Breeze
Tracey S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Gesin met klein kinders

Very enjoyable.

We enjoyed the stay, and would consider going back. Just a pity we could not swim at the beach that was right on our doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your good review. Glad you had such a good holiday. Hopefully the Ethekwini municipality will soon have all their ecoli problems fully sorted out in KZN, allowing for swimming on all the beaches again.

32 Ocean Breeze
Kumarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumarie D
Gesin met klein kinders

Delightful. An amazing relaxed weekend at ocean breeze. Perfect holiday where you do nothing because the staff takes care of all the cleaning.

The pool was really awesome to cool off and with the baby pool no need to stress about the kids. Totally safe place because there's a guard 24/7. Walk right onto the beach via a locked gate. What else could you ask for? Relax whilst you braai because of the seating area. There's a table to lay all your stuff on. A great holiday place to be at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your good review. Glad you had such a wonderful holiday. Look forward to accommodating you and your family again in the near future.

32 Ocean Breeze
Rochelle O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle O
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker wegbreek.

Baie mooi plek met mooi groen grasperk en 'n see-uitsig. Kinders kon lekker speel. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Ons is baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice G
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Such a beautiful place. Loved everything about the place, but aircon or free-standing fans would be awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your kind review. Glad you had a great holiday.

32 Ocean Breeze
Damian H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian H
Gesin met klein kinders

Was a pleasant experience.

Flat, and the venue was a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your 5-star review. Looking forward to having you back again sometime in the future.

32 Ocean Breeze
René L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
René L
Gesin met tieners

Lekker stil.

Lekker stil plekkie. Woonstel kan doen met bietjie opgradering en selfs die gebou. Ons kon nie swem of visvang nie. Die see was baie vuil. Die braaiers sal ek voorstel moet 'n dakkie oorhê. Kon nie baie braai a.g.v. reën. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your review.
Unfortunately, the floods created havoc on the whole of the KZN coastline.
Regards,

32 Ocean Breeze
Lynette K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette K
Gesin met tieners

Swak! Uiters swak!

Swerms muskiete vlieg uit die kaste en gordyne. Die riool langs kompleks is ondraaglik. Almal het diaree en naarheid. Kraanwater is onveilig, grasperk het erge dorings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Unfortunately, the whole of the KZN coastline has been affected by the lack of infrastructure maintenance. I believe that the various KZN councils are working frantically to repair the systems. These issues were mentioned on the website, as well as in our correspondence to our prospective guests.

32 Ocean Breeze
Kevin B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B
Gesin met tieners

Ons het die weg gaan geniet.

Eenheid was perfek. Baie teleurgesteld met riool wat in die see loop. Kon glad nie in water gaan. Hul kon ons vooraf waarsku. Reuk was ondraaglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Glad you liked the complex. Unfortunately, the recent floods have created havoc on the whole of the KZN coastline. Hope to have you back soon.

32 Ocean Breeze
Lyndall G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall G
Gesin met klein kinders

Fantastic stay!

Fantastic stay - right on the beachfront. We have 2 little kids, and this was just perfect for them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much. Another 5-star rating review.
Really appreciate your kind words and we look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Marina M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Dit was rustig, stil en baie mooi.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much. Another 5-star rating review.
Really appreciate your kind words and we look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Maria M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and relaxing.

Fans not working, need replacement. Mattress base needs replacing. Thank you for the new stove and upgrading of the kitchen cupboards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie R
Enkelreisiger

It was great thank you.

Please put in a aircon or replace the sealing fans. It was too hot and the fans were too slow it did not help a bit. Please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G
Gesin met tieners

Heerlik ontspan.

Baie lekker gerus en gekuier saam met kinders voor universiteite weer begin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much.
Another 5-star rating review.
Really appreciate your kind words and we look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Deon M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Was ongelooflik lekker. Naby aan swemstrand en winkels.

Sal enige tyd weer die plek huur. Was baie lekker en alles is naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much. Another 5-star rating review.
Really appreciate your kind words and we look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Jevon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jevon G
Gesin met klein kinders

Ocean Breeze is an amazing place to go away for the weekend.

Ocean Breeze, thank you Jenny for all the help. The place was very nice and clean. The kids loved the garden and pool. It's really a relaxed place, very private and comfortable. Will see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much.
Another 5-star rating review.
Really appreciate your kind words and we look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Irene F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene F
Saam met vriende

Very nice.

Enjoyed the stay. People were friendly and helpful. The gardens are clean and neat. Beautiful view at the braai areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for the good review. Since your visit the kitchen has been revamped, together with a brand new stove and oven. So your next visit will be even better.

32 Ocean Breeze
Kirsten V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten V
Gesin met klein kinders

Had the best family holiday.

32 Ocean Breeze was amazing. Its was clean, had everything we needed, close to the beach, clean swimming pool, clean gardens and green grass. The security guard who took us to our place was beyond amazing. He was smiling, chatty and helpful (even mother in law commented how great he was). It was such a nice getaway, I cannot wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your 5-star review.
Glad you had a good holiday.
We will pass on your kind words to the security staff.
Looking forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Michelle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf, woonplek was netjies en sal aanbeveel vir ander.

Verblyf was wonderlik, netjies, rustig en kindervriendelik. 'n Pragtige uitsig oor die see. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Another 5-star review. Thank you so much for your kindness. We look forward to accommodating you and your family for another enjoyable holiday soon.

32 Ocean Breeze
Christelle E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gasvry, goed geleë.

Pragtige plek, skoon en netjies. Tuine 'n lus vir die oog. Vinnige toegang tot strand en lekker swembad, puik braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your 5 star review. Glad you had such a wonderful holiday.

32 Ocean Breeze
George B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik. Baie lekker.

Dankie vir die goeie diens. Alles wat great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your kind review, glad you had a great holiday.

32 Ocean Breeze
Andre M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en goed gelee.

Ons het ons tyd by julle geniet en sal julle beslis weer besoek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your positive review. I am glad you had a wonderful holiday. We look forward to accommodating you again in the near future.

32 Ocean Breeze
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya G
Gesin met klein kinders

Die plek kort baie aandag en verbeterings.

Die buitegeboue is vervalle, die swembad is nie goed onderhou nie. Die woonstel is skoon en netjies maar kort verbeterings. Die vensters was toegespyker. Die matras in die hoofslaapkamer moes vervang word, maar dit is nooit gedoen nie. Die area is nie die beste nie. Tracy en haar span is wel wonderlik en het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Good day Tanya,
I am sorry you did not enjoy your time with us. All of these points have been addressed in our email to you.

32 Ocean Breeze
Dawie L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus en lekker naby die strand. Die enigste negatiewe was die hoofslaapkamergordyne wat erg na rook ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your positive comments. Unfortunately the guests prior to your stay were smokers and did not adhere to the "please no smoking" requests.

32 Ocean Breeze
Pravisha S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravisha S
Saam met vriende

Excellent time out and definitely coming back.

The place is set in a beautiful garden boasting sea views. If you need a peaceful break away from home, a perfect place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Glad you had a good holiday at 32 Oceanbreeze. Looking forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Werner R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R
Gesin met tieners

Baie mooi. Klein, maar gerieflik.

Hoofslaapkamer se basis van die bed moet vervang word, matras is baie goed as mens hom op die grond sit maar pap op die basis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your comments.

32 Ocean Breeze
Tommy B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy B
Gesin met tieners

Skoon en baie netjies.

Gaan weer daar bly in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

We look forward to having you stay again. Glad you had a good holiday.

32 Ocean Breeze
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca W
Gesin met tieners

Amazing place, beautiful, clean and secure.

Lovely place. Very secure and fully equipped, right on the beach. The security and reception is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for the lovely review. Glad you had a good holiday.

32 Ocean Breeze
Cornelius D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius D
Gesin met klein kinders

Die perfekte seevakansie saam met my vrou en kinders. Almal het dit opreg geniet.

Als was baie lekker en die plek was mooi skoon en veilig en het ook als in wat ons benodig het. Al probleem wat ek en my vrou gehad het was dat die dubbelbed in die hoofslaapkamer dalk moet vervang word, want dit slaap baie ongemaklik - as 2 mense daarop lê, dan bly jy middel toe rol en dit het rugpyn veroorsaak. Maar verder was als 100% - lekker gebraai terwyl ek na die see kyk en die kinders gespeel en geswem het in die mooi groot, skoon swembad en my vrou was mal oor die groot groen tuin met 'n privaat hek om na die strand toe te stap, so ons vakansie was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunita P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sunita P
Gesin met klein kinders

Geen uitsig oor see, baie ongelukkig.

Beddegoed was glad nie skoon gewees nie het na stof geruik. Geen uitsig oor die see. Badkamers is onnetjies en geroes gewees. Al wat mooi is is die tuin en die TV-kamer. Daar was ook nie DStv gewees soos geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat C
Gesin met klein kinders

Loved it. Excellent, friendly and affordable. Just the break we needed!

We had a really great time. It was reasonably priced. No heavy deposits or admin fees (just a very small fee for admin, security and cleaners). Had everything we needed, we felt very much at home. It is right on the beach, so you fall asleep to the sound of ocean. The website's agents were amazing, as were the security and staff on the site. Would love to come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida S
Saam met vriende

Very nice.

Sun, sand and sea. Great. Thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Son, sand en see. Wonderlik. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your positive review. Glad you had a good holiday.

32 Ocean Breeze
Michelle S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en waarde vir geld!

Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het, lekker ruim en naby aan die strand. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you very much. We look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Wimpie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer teruggaan, dit was baie vriendelik en ontspannend.

Loopafstand van die swemstrand, grondvloer was ook beter en gemaklike toegang tot braaigeriewe. Baie netjies skoongemaak elke dag en die eenheid is goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

We look forward to accommodating you again. Glad you enjoyed your stay at 32 Oceanbreeze.

32 Ocean Breeze
Christoffel M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek en ons sal elke jaar terugaan, vir seker.

32 Ocean Breeze is 'n puik plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your positive review. We look forward to having you stay again.

32 Ocean Breeze
Marie' D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie' D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, gemaklike verblyf naby die see.

32 Ocean Breeze is gerieflik naby die strand geleë, ten volle toegerus met gesellige braaiplekke in goedversorgde tuine. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your positive review.

32 Ocean Breeze
Gert T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T
Gesin met klein kinders

Awesome, ons het regtig geniet.

Ons alles geniet, sal net meer geniet as daar 'n klimapparaat of swaai vir klein kids is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your lovely review. Good suggestion regarding the jungle gym. Will suggest it to the Trustees. Look forward to accommodating you again soon.

32 Ocean Breeze
Anesh S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesh S
Gesin met klein kinders

Very welcoming and safe environment.

This was a repeat weekend away for the family. I've been here several times and I will always come again. Close to all amenities with the beach a minute away. Very neat apartment which is fully equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

We are so happy to accommodate you repeatedly. Think you use the flat more than the Owners do :-) WELCOME again and again!

32 Ocean Breeze
Hielien V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hielien V
Gesin met klein kinders

Dit was lekker. Dis net jammer die instandhouding van die kompleks word nie ernstig opgeneem nie.

Pragtige eenheid. Let wel, geen see-uitsig nie al lyk dit vanaf die advertensie so. Instandhouding is swak. Yskas het nie gewerk nie en daar was 1 hele dag nie water nie. Ons moes hard baklei om die yskas reg te kry nadat al ons kos klaar warm was. Moenie eers basiese badkamer bykomstighede verwag nie. Bring als saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesh S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anesh S
Gesin met klein kinders

Very good accommodation at an affordable price.

Very friendly agents to deal with, neat and spacious rooms. Well worth the price. Ideal for a family getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your kind words and your patience with the floods in KZN. We look forward to accommodating your family again in the future.

32 Ocean Breeze
Willie A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie A
Gesin met klein kinders

Gerieflik, veilig en rustig.

Heerlike atmosfeer, vriendelike skoonmaakpersoneel en sekuriteit. Braaiplekke en swembad altyd skoon en goed instandgehou. Woonstel was goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike vakansie. Ons was baie tevrede en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie, veilig, rustig.

Baie aangename plekkie. Die woonstel was netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel en het die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback. I have a number of repeat guests, and I look forward to including you amongst these wonderful visitors. We hope to see you again soon.

32 Ocean Breeze
Pat C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat C
Saam met vriende

Great just what I needed.

We had a great time. The flat was neat, clean and comfortable. The gate takes you straight out onto the beach and that was marvellous. Though close to all amenities when in the flat and out front, it feels like you're miles away with just the sound of the sea. Just what the doctor ordered. Booking and paying was easy and the price was very reasonable. All the the staff and the owner were a pleasure to talk to and deal with. I would definitely like to go and spend more weekends or longer there again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your positive comments. We look forward to accommodating you and your family soon.

32 Ocean Breeze
Mariska K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Gesin met klein kinders

Uit die boonste rakke.

Vir die eerste keer in jare wat ons met die kinders gaan vakansie hou het waar die mense glad nie omgegee het dat hulle speel en gil van blydskap nie. Loopafstand van die swemstrand af en ry/loopafstand van die naaste winkelsentrum. Vir die slegte resensie wat gesê was. Kan ons sê die waterdruk was goed, en jy is in 'n selfsorg-eenheid. Natuurlik moet jy jou eie badkamer goed hê, eie muskietwerende goed kry en als wat selfsorg beteken. Dis nie 'n B&B nie. Jenny, baie baie dankie vir 'n wonderlike plekkie en 'n wonderlike vakansie wat ons by jou plekkie kon hê. Ons sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie A
Gesin met klein kinders

Alles het goed verloop en ons het die verblyf baie geniet.

Die verblyf kan doen met 'n opgradering maar die ligging en uitleg het baie goed vir ons behoeftes gewerk. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. LekkeSlaap het kort voor die tyd sms boodskappe gestuur met die fisiese adres en ander belangrike inligting wat alles vergemaklik het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R810
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R810
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNmM2NTg2LWRjOTctNDMxNC1hNDI0LTFmZTk4NTI3YmJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 7) 55 5 1 5 47 Ellcock Road Winkelspruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.0928792 30.86152911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem