32 on Calvyn
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calvyn-singel 32, Park West, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaardighede.
Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens met elektriese komberse. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n muurverwarmer vir die winter en 'n waaier vir die somer. Lugversorging is teen 'n ekstra koste in die somer beskikbaar.
Die eenheid het ingeboude kaste en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan op versoek voorsien word, mits vooraf bespreek. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv en gratis onbeperkte WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar. 32 on Calvyn is 2 km vanaf die Medi-Clinic, Mimosa Mall, die Loch Logan Waterfront, Hoërskool Eunice, Grey-Kollege, die Universiteit van die Vrystaat en sportstadions.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Calvyn-singel 32, Park West, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Gaste dink 32 on Calvyn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Park West Universitas Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calvyn-singel 32, Park West, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom