LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 32 on Calvyn | LekkeSlaap
+12

32 on Calvyn

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 32 on Calvyn
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anne-marie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Gasvry en aangenaam

Die kamer was baie goed ingerig, privaat, baie netjies en skoon. Genoeg kaste en pakplek. Verrassend genoeg koffie- en teegeriewe. Die TV meer kanale as die gemiddelde wat verskaf word by soortgelyke verblyf. Die mikrogolf, yskas en ketel is in ’n goeie toestand. Daar is lugversorging. Die eienaars het alles moontlik gedoen om ons welkom te laat voel. Al wat kort is 'n naambordjie voor by die hek - in mooi letters agter die nommer 32.

Sarel M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf goed, geen onderdakparkering.

Voertuig moet in weer en son staan.

Corne B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ek sal beslis 32 on Calvyn aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en gereed om enige iets te doen om mens welkom te laat voel. Sal beslis weer daar oornag.

Ntesang Alvera K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntesang Alvera K
Saam met vriende

Friendly and helpful and place is affordable.

A very pleasant stay in comfortable surrounding. Host was helpful and friendly. Good, clean and functional, very affordable.

Mark S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful hosts.

See stars.

Esther R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Aangename verblyf. Baie gerieflik en heel geskik selfs vir mense wat moeilik beweeg.

32 on Calvyn's terugvoer

Baie dankie.

32 on Calvyn
Joseph M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph M
Gesin met klein kinders

Good and enjoyable.

Owners very friendly and helpful. Always wanted to know is everything okay. They even arranged a small camp cot for my little girl to use. Place was generally clean but dust was visible in the cupboard as well on shelves. The basin was not 100% clean and the mirror on to of the small basin had some spills of toothpaste on it. Linen were nice and clean and smelled fresh. However the panel heater was not mounted to the wall and we could not make use of the air con. A requirement would be to have a broom and mop in the room for longer stays as the walking shower tend to wet a bigger area while showering. Generally I would recommend the place for a overnight stays for a small family.

32 on Calvyn's terugvoer

Thank you for this valuable input. We are a new establishment and will learn from this experience. It was a pleasure to have you as our guests. Please call again!

32 on Calvyn
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calvyn-singel 32, Park West, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd19nbIQYmgPVzvZU3IneBRb4nzvr1WXmizXsKDqg0fHUa9fhdy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 32 Calvyn Crescent Park West 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.122420772517 26.196035005557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!