321 Pearly Beach Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

321 Pearly Beach Cottages is 'n selfsorgplaashuis op 'n perdeplaas in die buitewyke van die rustig kusdorpie Pearly Beach.

Die verblyf bestaan uit 1 kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank wat in 2 enkelslaapbank of 'n dubbelslaapbank omskep kan word.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n koffiemasjien. Gaste kan gerus die braaigeriewe op die perseel gebruik en doendinge deur die eienaar bespreek, soos perdritte, 'n besoek aan die observatorium op die plaas, sterrekyk-safaris en begeleide wandelings op die strand en tussen die fynbos.

Klein, gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. 321 Pearly Beach Cottages het die ideale ligging 5 minute se ry van die dorp af wat 'n paar restaurante en 'n winkel het.

Slaapplek

'n Bespreking by 321 Pearly Beach Cottages sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Grieks

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 321 Pearly Beach Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 620 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false