Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

326 The Breakers

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 275 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

326 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, 'n glyplank en swembad vir kinders, 'n klimraam, trampolien, braaigeriewe, wassery wat met munte werk en Harry's Restaurant op die perseel. Daar is ook direkte toegang tot die strand van die perseel af.

326 The Breakers bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n staanwaaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is groot skuifraamvensters sodat jy die uitsig kan geniet.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is ekstra oop parkeerplek wat beperk is.

Slaapplek

’n Bespreking by 326 The Breakers sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir 326 The Breakers
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 326 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZWE5M2NjLWE2MWQtNDdkMC1iMDk4LTdhZjc3ZmM2Mjk3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713670458069 31.092191371689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem