Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

329 The Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

329 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die hotel bied 'n swembad, 'n kinderswembadjie en glyplanke, 'n klimraam, trampolien, braaigeriewe. 'n muntaangedrewe wassery en Harry's Restaurant op die perseel, en daar is direkte toegang tot die strand van die perseel af.

329 The Breakers het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is groot skuifvensters in die leefarea sodat gaste die uitsig op sy beste kan ervaar.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is 'n beperkte aantal oop parkeerplek vir ekstra voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 329 The Breakers sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir 329 The Breakers
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 329 The Breakers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZmFjNDBjLTJkNjYtNDliNi1hODkzLThiOGYxNDUyMmI4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713665799 31.092234287033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem