LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33 La Mer | LekkeSlaap
+35

33 La Mer

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 33 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Edward V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste plek waar ons nog gebly het.

Ek wil nie almal hiervan vertel nie, want as ons weer wil boek kry ons dalk nie plek nie.

Kate B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate B
Gesin met tieners

Baie goed toegeruste woonstel. Gemaklik en skoon. Heerlike uitsigte.

Ongelukkig het dit geen lugversorging en baie raserige waaiers wat sorg vir 'n baie rustelose nagrus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very well equipped apartment. Comfortable and clean. Lovely views.

Sadly it has no air con and very noisy fans which make for a very restless night's sleep.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

33 La Mer's terugvoer

Thanks for the great review, remember next time, No 37 La Mer and no 26 La Mer are the two air conditioned apartments.
We are glad you enjoyed the view! It is STUNNING, isn't it?

33 La Mer
Lezelda M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent establishment.

We have high standards and are very picky on were we choose to stay. 33 La Mer is an excellent establishment. The apartment is furnished to high standards with all the luxuries we are use to. The view from the balcony is gorgeous - see view every day, all day. We would most definitely recommend the unit and most certainly return for another visit.

Gary R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R
Gesin met tieners

A lovely, modern, well equipped apartment with a stunning view.

A lovely, modern, well equipped apartment with a stunning view and easy access to the beach. Everything in the apartment is of good quality from the crockery and cutlery to the linen. Le Che' and the cleaning staff offer an excellent service. The only complaints are: In the main bedroom the mirror is not above the dressing table and the hairdryer cord is too short making it difficult to dry your hair either in front of the mirror or at the dressing table. There's also no stool for the dressing table. Le Che' kindly provided complimentary tea/coffee, sweets and some salty crackers which was most appreciated.

Francois C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie netjies en het die mooiste uitsig. Sekuriteit is baie goed.

Elaine L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Gesin met klein kinders

Dit was vir seker een van die beste vakansieverblyf wat ons nog ooit bespreek het. Alles wat nodig is om dit 5 ster verblyf te maak was daar.

Dit was sulke vriendelike ontvangs. Ongelooflike, vriendelike, deeglike skoonmakers. Ons sal vir seker weer hier bly en vir almal wat die suidkus toe kom vertel van die netjiese verblyf. Welgedaan. Dis nou gasvryheid met 'n pragtige see-uitsig!

Carien H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik asemrowend.

Hierdie was ons tweede keer by La Mer 33. Die uitsig is onbeskryflik! Die kompleks is baie veilig en rustig. Die eenheid is ongelooflik skoon en netjies. Die skoonmaakdienste was daagliks daar en behulpsaam en vriendelik. Ons beplan reeds ons 3de trippie hierheen. Die enigste voorstel wat ons wil maak, is dat die bed in die hoofslaapkamer se matras dalk vervang word. Die “springs” maak mens seer soms. Maar dis al!

Melissa B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Baie mooi eenheid, netjies en fantastiese see-uitsig.

Netjiese eenheid, en baie mooi uitsigte. Skoonmaakdienste baie oulik en hulpvaardig. Baie lekker gebly.

Hennie D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit is werklik luuks en gemaklik, niks kort nie.

Moira S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully equipped and comfortable with a stunning view of the sea.

The host was always in contact. The accomodation was clean and comfortable and well serviced during our stay. The view was stunning.

Carien H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Vandat ons aangekom het by 33 La Mer, het ons geweet dit gaan 'n wonderlike vakansie wees. Die eenheid is baie netjies, skoon, perfek geleë en baie veilig. Ons het 'n ekstra dag aangebly, want dit was net so ongelooflik lekker en mooi. Die patio is onbeskryflik, en die uitsig is asemrowend. Ons het dag en nag veilig gevoel, Marna en Burger was baie vriendelik en het onmiddellik geantwoord as ons iets wou uitvind ens. Van al die vakansieplekke by die see wat ons al besoek het, was hierdie vir seker die beste ene en dit is ons nuwe vakansieplek van nou af. Die diens van LekkeSlaap is uitmuntend en ons gebruik hulle vir al ons vakansieverblyf. Ons kan nie uitgepraat raak oor hoe wonderlik ons vakansie was nie. Baie baie dankie! As daar 10 sterre was, het ek die plekkie 10 gegee.

Yolanda S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik netjies met 'n rustige atmosfeer en uitstekende see-uitsig!

Ons het ons verblyf baie geniet. Sal vir seker weer terugkom. Die woonstelblok word baie goed in stand gehou en is baie netjies. Sekuriteit is ook baie goed. Die eenheid was self ook ongelooflik netjies en skoon.

Steven D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven D
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde en moderne verblyf.

Baie mooi see uitsig en die eenhede is baie goed toegerus met modern kombuis toerusting.

Janie N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal enige tyd weer soontoe gaan.

Pieter O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Gesin met klein kinders

Uitstekende eenheid, netjies en pragtige see-uitsig.

Baie netjiese eenheid, baie skoon en gerieflik en voel soos jou eie woning. Uitstekende see-uitsig en baie veilig. Sal beslis weer besoek en kan dit 100 persent aanbeveel.

Louwlette K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwlette K
Gesin met tieners

33 La Mer is all and more one can come to expect of accommodation for the perfect holiday!

It's been an absolute pleasure dealing with LekkeSlaap. From my very first inquiry, staff were friendly and efficient. 33 La Mer was well kept, clean and there was absolutely no need for us to go out and get anything extra. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back again!

Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Beach-weg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YTcwZGVjLTI0ZTQtNDEzNC04MGMxLWVjYTM3Yzc2YjEzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 195  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.114232983595 30.851728320122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!