Hyde Park Akkommodasie by 33 Melville Road | LekkeSlaap
+19

33 Melville Road

Hotel
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melville-weg 33, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kleur in 'n speelse manier vir 'n effense eksentrieke gevoel. Die verblyf is geskik vir oordeelkundige en onafhanklike reisigers, sowel as gesinne of klein groepe wat graag 'n persoonlike ervaring wil hê tesame met ouwêreldse gasvryheid in 'n moderne en gerieflike omgewing. Hier bied ons net absolute luukse en uitmuntende diens om jou tydjie spesiaal te maak.

Verblyf is in 3 luukse suites beskikbaar wat elkeen sy eie karakter en styl het. Die suites spog met geriewe soos gemaklike beddens, ruim badkamers, platskerm-TV's, Premium DStv, 'n iPod-koppelstasie en WiFi.

Die hotel het ook 'n konferensiekamer met sitplek vir 12 mense, 'n ruim en gemaklike sitkamer, eetkamer en groot stoep wat uitkyk oor die lowerryke tuin en groen grasperke. Ander geriewe sluit 'n swembad, tennisbaan en gimnasium in. Verder het die hotel 'n "executive" sjef wat elke individuele gas se smaak en dieetvoorkeur in ag neem. Ons het ook 'n chauffeur op die perseel.

Nabygeleë doendinge sluit begeleide staptoere, fietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Melville-weg 33, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melville-weg 33, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNmVhZWRlLTFlNTQtNGI0ZS1iMmRjLWRhN2M0MmU5ZDM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 2) 33 Melville Road Hyde Park 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -26.12809 28.04554
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za