LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Villiers

33 On Frans



4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 33 Frans Street, Villiers, 9840, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

33 On Frans is 'n selfsorg-eenheid met 'n strandtema in Villiers. Die eiendom beskik oor helder en uitnodigende interieurs met dekor geïnspireer deur kuskleure, wat 'n ontspanne en verwelkomende atmosfeer skep. Dit is naby geriefswinkels, vulstasies, wegneemetes en die Vaalrivier geleë, met die Vaal Vakansieoord binne maklike bereik.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit een slaapkamer en 'n sitkamer met ekstra slaapplek. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 'n enkelstapelbed en 'n enkelslaapbank bied. Die badkamer is toegerus met 'n toilet en 'n stort oor die bad. Badhanddoeke, swembadhanddoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en kookgerei in. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n rusbank. Gratis WiFi word voorsien, en beurtkrag word bestuur deur 'n volledige sonkragstelsel met 'n omsetter.

Buitegeriewe sluit in 'n semi-verhitte plonspoel, 'n braai-area met eetgerei, 'n tuin met buitemeubels en 'n privaat patio. Gratis, veilige parkering is beskikbaar in 'n omheinde motorhuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelslaapbank

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Annamarie G
Saam met lewensmaat
5.0
Short overnight stay. Very enjoyable. Friendly host and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Madelain B
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Baie lekker, gerieflik.
Mrt 2026
De Wet V
5.0
Perfekte oornagplekkie op 'n mens se reis. Gawe mense en alles wat nodig is. Aangename verblyf, vriendelike diens.
Nov 2025
Lizel V
Saam met vriende
5.0
Hartlike mense. Vriendelik. This is a lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marilyn L
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect for an overnight stay. We were well received by Antoinette. The unit is neat and clean. The kitchen is well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Annamarie G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Short overnight stay. Very enjoyable. Friendly host and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelain B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Lekker. Baie lekker, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet V
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfekte oornagplekkie op 'n mens se reis. Gawe mense en alles wat nodig is. Aangename verblyf, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Hartlike mense. Vriendelik. This is a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
33 On Frans
Baie dankie - julle is enige tyd weer welkom.

Marilyn L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Perfect for an overnight stay. We were well received by Antoinette. The unit is neat and clean. The kitchen is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Rustig en ontspanne. Het lekker gebly. Lekker in die swembadjie afgekoel. Antoinette het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo G
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.0
Feb 2026

Good value for money. We liked it in Villiers, clean space with more than enough room for everyone, and the splash pool was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink 33 On Frans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Die gasheer woon op die perseel. Rook is nie binne die eiendom toegelaat nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Bespreek

33 Frans Street, Villiers, 9840, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ff5a6f0aea4a48970862036493cdd48500362b90f2154f9e6b587d3027a468c1ab6259c554e9ae657a90949d187fe11a1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33 Frans Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -27.027280310789 28.602193287697
Soek in 'n groter streek