Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 on Gill

Oranje tuin-suite
Vanaf
Vanaf R520
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Oranje tuin-suite het slaapplek vir 2 volwassenes. Die suite het 'n koningingrootte-bed met perkalinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n lessenaar, 'n slim-TV met OpenView-kanale en 'n waaier. Die suite het 'n kombuisie met 'n wasbak, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Semi-selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.
'n Kontinentale ontbyt kan met die gasheer gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grys tuin-suite
Vanaf
Vanaf R580
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Grys tuin-suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die suite het 'n koningingrootte-bed met perkalinne en 'n enkele slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n lessenaar, 'n slim-TV met OpenView-kanale, 'n waaier en 'n muurverwarmer. Die suite het 'n kombuisie met 'n wasbak, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Semi-selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.
'n Kontinentale ontbyt kan met die gasheer gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blou tuin-suite
Vanaf
Vanaf R580
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Blou suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die suite het 'n koningingrootte-bed met beddegoed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n lessenaar, 'n slim-TV met OpenView-kanale, 'n waaier en 'n muurverwarmer. Die suite het 'n klein kombuisie met 'n opwasbak, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Semi-selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.
'n Kontinentale ontbyt kan met die gasheer gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gill-weg 33, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a92cb9a05cada4c20a870fc56385f4cb696e0e5dfcc7906dec7d106c033e18daa9ac7779c7a6d4d4d6fe7c74e1fc8d258e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 33 Gill Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.8364199 18.51842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem