330 Drummorgan

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centurion Winkelsentrum, Supersport Park Krieketstadion en Unitas Hospitaal.

330 Drummorgan het 3 slaapkamers (een van die slaapkamers is apart van die hoofhuis en het 'n toilet en wasbak) en 2,5 badkamers, 'n kombuisie met 'n oond en stoof, 'n yskas en vrieskas, 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien en breekware en eetgerei. Daar is 'n ruim leefarea met 'n heerlike kaggel, hoë plafonne, HD-TV en DStv. Die leefarea maak op die skadubedekte stoep oop wat oor die privaat tuin uitkyk en 'n tafel en stoele en buitemuurse vermaak- en braai-area met gas- en Weber-braai het. Die eiendom het 'n dubbelmotorhuis wat kan sluit, sekuriteit en privaatheid.

Die kompleks is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die hoofroetes in die omgewing. Dit is ook naby aan restaurante en kitskosrestaurante. Centurion is tussen Pretoria, Midrand en Johannesburg geleë en kan maklik bereik word deur een van die hoofpaaie te volg (N1, N14 en R21). Centurion bied museums, naweekmarkies, 'n lugmagbasis, inkopies en 'n bekoorlike produserende melkery. Die Supersport Krieketstadion is een van Centurion se hoofbesienswaardighede, maar die Waterkloof Lugmagbasis, Zwartkops Renbaan, Centurion Kunsgalery en die Smuts Huis is ook die besoek werd.

Slaapplek

'n Bespreking by 330 Drummorgan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 330 Drummorgan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 R800 per nag (plek vir 5)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za