Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33D Kabeljauws Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33D Kabeljauws Beach bied gerieflike gehalteverblyf in die veilige Kabeljouws Strandlandgoed in Jeffreysbaai, lekker naby die naaste strand.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank met stoeltjies dien ook as 'n etenstafel.

Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste, asook 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie woonstel werk met sonkrag. Daar is 'n aparte braaikamer met 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Veilige parkeerplek en 'n restaurant is ook op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 33D Kabeljauws Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 33D Kabeljauws Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33D Kabeljauws Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d39bf8805e082b203f4f801eb893eb71878354c01afaf8433389179405cd5f011d54d6a70aa6cd77cfc19327a11ddc2c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road Kabeljauws Beach Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.01329737009 24.927211787684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem