LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33OnSea, 33 Beach Rd | LekkeSlaap
+9

33OnSea, 33 Beach Rd

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 33, 33 On Sea, Eenheid no. 20, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33OnSea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde eenslaapkamer-woonstel in 'n sekuriteitskompleks teen die see in die Strand.

Die woonstel is kunstig versier en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n oopplankombuis en -sitkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, 'n oond en stoof, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en die woonstel het ook 'n hangmat.

Daar is 'n houtdek met braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks bied beheerde toegang vir gaste se veiligheid. Die woonstel is stapafstand van die strand en naby verskeie restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Strandweg 33, 33 On Sea, Eenheid no. 20, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 33, 33 On Sea, Eenheid no. 20, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYjhkNjBmLTkyM2UtNDY1MS1iNjVmLTE3NTA2ZWU1YzM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 33 Beach Road 33 On Sea, Unit number 20 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.124570719182 18.832284239243
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!