34 @ Dapper
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dapperstraat 34, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
34 @ Dapper is in die suidelike voorstede van Bloemfontein, naby die N1, 'n groot winkelsentrum, kleiner sentrums wat tot laat oop is, dokters se spreekkamers, 'n apteek en die Life Rose Park Hospitaal. Daar is 'n aantal wegneemeetplekke stapafstand van die instansie af.
34 @ Dapper bied 5 luukse woonstelle vir sakereisigers of gesinne. Vier van hierdie woonstelle het slaapplek vir 4 gaste elk en 1 van die woonstelle het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank, 'n leefarea en 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket, lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens, wasgoed word gedoen en handdoeke voorsien.
Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe vir warm somersdae. Daar is ook 'n gimnasium en 'n kluis en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese heining.
Verskeie winkels en restaurante is net 'n kort entjie se ry ver en rugby- en krieketstadions is net 7 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dapperstraat 34, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 34 @ Dapper het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fleurdal Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dapperstraat 34, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom