Kommetjie Akkommodasie by 34 Disa Avenue | LekkeSlaap
+23

34 Disa Avenue

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Dié ruim oopplan-gesinshuis met fantastiese see-uitsigte en 'n lowergroen tuin is geleë in Ou Kommetjie, net 150 meter van die see af. Jou gasheer is jou buurman.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ’n dubbelbed en enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien, en strandhanddoeke word slegs op versoek voorsien. Daar is genoeg plek vir 5 gaste, maar 6 gaste kan ook vir 'n kort rukkie hier vertoef.

Die huis is volledig toegerus en die volgende geriewe is beskikbaar: DStv, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, gratis WiFi, ’n kaggel en outomatiese enkelmotorhuis. Afslag is beskikbaar vir verblyf van langer as 2 weke.

34 Disa Avenue is in 'n stil doodloopstraat, net 2 minute se stap van die see, plaaslike winkels, kroeë en restaurante af

Slaapplek

’n Bespreking by 34 Disa Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 34 Disa Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 34 Disa Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTNjODc4LTAzOWEtNDlkZi1iODE4LTM5NDFlZWUwMmZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 6 persone) 11 5 1 5 34 Disa Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.144531649108 18.324448317289
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za