+40

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie TV-dekodeerder saambring. Die satelliet is bedraad vir PVR.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is streng verbode in die woonstel. Enige skade wat deur sigaretrook veroorsaak word, sal lei tot die verbeuring van die breekskadedeposito.
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie, volgens kompleksreëls.
Geen troeteldiere word volgens kompleksreëls toegelaat nie.
Maak asseblief seker dat deure en vensters toe is wanneer gaste die woonstel verlaat om ape uit te hou.
Volgens kompleksreëls word alkohol nie by die swembad toegelaat nie.
Die woonstel mag volgens munisipale regulasies nie meer as 4 gaste akkommodeer nie.
Skakel asseblief die lugversorging af wanneer die deure oop is of wanneer gaste die woonstel verlaat.
Gebruik water asseblief spaarsamig.
Bring swartsakke vir die kombuisrommel.
Bêre asseblief die lugversorgerafstandbeheer in sy houer of op 'n plek waar dit nie kan val nie. Om dit te vervang weens skade is duur.
Geen WiFi is beskikbaar nie.
Ongelukkig het die eenheid nie 'n motorhuis nie.

Gebruik van alle apparate soos die wasmasjien, ysmasjien en ander in die woonstel is welkom.
Enige iets wat breek moet asseblief vervang word anders word die breekskadedeposito verbeur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

34 La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0bb432bc8184c386c863f1d552605baefea9b7e08ceecf8d7f662db5333dd8b68db37e42af3c01f0ead222f215efb274bb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 34 La Vista Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.488172268454 30.631555169821
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang