12 gaste
6 slaapkamers
12 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
34 on Cod bied verblyf in 'n ruim selfsorghuis in Pennington, KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n gesinsvakansie is.
Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 3 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het genoeg sitplek en spog met 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n omheinde swembad, terwyl hulle die see-uitsig in die agtergrond kan geniet. Daar is ook 'n ingeboude braai-area en onderdak-buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Delyse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 34 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 34 on Cod het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang