34 On Marten Crescent

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

34 On Marten Crescent is 'n basiese selfsorgkamer in die voorstad Table View in Kaapstad. Die eenheid is 4 km vanaf die wit sandstrand van Table View geleë en 20 km vanaf Kaapstad se middestad.

Die kamer het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, toebroodjierooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n strykyster en 'n strykplank. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste kan gerus gebruik maak van die swembad.

Die MyCiTi-bushalte is net 50 m van die eenheid af en die Bay Side Mall met verskeie winkels en restaurante is net 3 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by 34 On Marten Crescent sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 34 On Marten Crescent gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false