Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Sea Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 174

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 34 Sea Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sheraton S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheraton S
Saam met vriende

Fantastic.

Excellent location, cosy beach vibe apartment, stunning sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gayle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle B
Besigheidsreis

Enjoyable.

The unit is absolutely conveniently located to shops when needed, quiet when you need downtime. It is clean and looks exactly like the pictures. The booking and check-in process was such a pleasure. Thank you, Hermann and the ladies that ensured we had a spotless unit every afternoon when we returned from the office.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, met 'n baie goeie ligging en uitstekende see-uitsig.

Ons het 'n heerlike week by 34 Sea Lodge deurgebring. Die eenheid is presies soos op die foto's. Die ligging is perfek, naby winkels, die hoofweë en met veilige direkte strand toegang. Die eenheid is goed toegerus en gemaklik. Ons het niks gekort nie. Kommunikasie met die bestuur van die eenheid was uitstekend, al ons vrae is beantwoord en Hermann was deurentyd beskikbaar sou daar uitdagings wees. Dudu wat die eenheid daagliks kom diens het, is 'n juweel. Ons mis haar klaar. Ons sal enige tyd weer terug gaan na 34 Sea Lodge toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Gesin met tieners

Gerieflik, sentraal.

Promenade was netjies en 'n plesier om te stap. Tieners geniet dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bo C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bo C
Saam met vriende

Awesome unit! Spacious, comfortable and has a great view!

The images of the unit perfectly depict its comfort and class. We were very very happy with everything (neat refreshed kitchen, large living area, fantastic view and really comfortable and spacious bedrooms). We were 5 friends sharing the unit, and had more than enough space (even still had a bed spare in one room). The security guard (Richard was one we interacted with most) was incredibly friendly and helpful. Dudu, the lady who cleaned/serviced our unit, was just as friendly! And the location is close to everything you would ever need for a holiday in Umhlanga. I would definitely recommend unit 34 Sea Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan A
Gesin met klein kinders

Clean, organised and pleasant stay.

Close to all amenities and the beach. Herman was very helpful. Will book a longer stay next time! Great beach view. Restaurants and beach walking distance from accommodation. Friendly security guards. Safe environment. Great for kids!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benita D

The unit was clean and well maintained with the necessary appliances.

The seating in the lounge was not comfortable for us - low slung sofas - as was the mattress in the smaller, sea-facing spare bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska M
Gesin met tieners

Ruim en gerieflik.

Ons kom gereeld terug na die woonstel. Dis netjies, modern met 'n mooi uitsig. Hermann is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale, top kwaliteit verblyf in Umhlanga.

Netjies en goed toegerus met 'n mooi uitsig oor die see. Die feit dat die kompleks effens weg is van die strand is eintlik ideaal want dit is dan stiller. Enigste probleem was dat kontrakteurs besig was met onderhoud aan die gebou wat 'n onverwagse steurnis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Als perfek, pragtige uitsig oor die see.

Sal 34 Sea Lodge definitief aanbeveel, alles was perfek, ons het op die stoep gesit en die walvisse verby sien swem. Uitsig is ongelooflik. Die eenheid is netjies en skoon. Sal weer gaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cora M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms was dit skoon en netjies.

Die bed in die hoofslaapkamer is baie ongemaklik en baie laag. Beddegoed skoon en vervang. Iets het egter my gade en myself gebyt. Ons was albei vol bytplekke op ons arms. Wil voorstel dat pest control meer gereeld uitgekry word vir beddens en ander meubels. Die meubels in die sitkamer was van swak gehalte. Banke was ontsettend laag wat dit moeilik gemaak het om op te staan. Verder was alles goed en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana B
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansieverblyf!

Ruim vakansiewoonstel met perfekte ligging. Baie netjies en goed toegerus. Braaigeriewe beperk op besige dae maar andersins slegs goeie terugvoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiana School F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiana School F
Besigheidsreis

Baie lekker.

Baie gerieflik alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time.

Sea lodge is a very nice and peaceful place. The cleaner was so friendly to us and the manager is also a caring person. I had to check in at two, but I got delayed so I checked in at 6. When he knocked of earlier on he made sure he called me to know where I was and also left the key for me by the gate to make sure. I am so happy with your service, guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTUgtzxuH27X1QMGmhydH3qyTviHiQ7J6gb88J8kUiOHhAt0W8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721761 31.088223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem