Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir 3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Emma H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Wonderlik ruim eenheid met alles wat nodig is, in die bos! Kan vir niks meer vra nie. Sharon en haar span was ongelooflik en na alle behoeftes omgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, baie netjies en baie meer as wat ek verwag het.

Dit het gevoel of ek by my huis was. Alles wat nodig is en inverter was beslis 'n wenner. Die daaglikse skoonmaak, pragtige tuin, swembad, braai-area, en die feeding area vir die diere was veilig en my kleinkind kon die bokke voer. Pragtige gasvrou. Ek beplan al klaar weer my tweede besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie R
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing.

From the moment we arrived, we felt at home. The house is magnificent, beautifully and tastefully decorated, clean and well-managed. Gloria was the best. Had lovely times at the pool and saw an abundance of animals, especially the beautiful little genet that came to visit every night. Just loved our stay and left with heavy hearts after 5 glorious nights. We will most definitely be back soon for a much longer stay! Thank you, Sharon, for also constantly being in touch with us during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan T
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring.

Lieflike moderne huis in die bosveld, inverters wat werk met loadshedding is 'n absolute pluspunt. Groot kuier huis met heerlike buitestoep waar jy kan sit en sien hoe die diere verbykom. Groot braaiarea asook 'n gasbraai vir daai keer wat jy nat hout langs die pad koop. Gloria kom maak elke oggend skoon en Sharon was baie behulpsaam met ons verblyf. Sal hierdie huis definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizè C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizè C
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Bitter lekker gekuier in 'n mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helne L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helne L

Baie lekker gekuier, baie netjiese huis met wit beddegoed.

Die huishulp het elke dag mooi kom skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky H
Gesin met tieners

'n Wegbreek uit die daaglikse roetine is altyd lekker in die bos.

Die verblyf en geriewe was perfek, prentjiemooi en baie gerieflik. Diens was uitstekend en ek sal graag wil teruggaan. Ek sal dit hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S
Gesin met klein kinders

The home was really lovely and Sharon was very helpful with the difficulties we encountered regarding the constant power cuts but this made our stay rather unpleasant in the heat.

Marloth Park apparently has recurring problems with the power grid in busy holiday periods - almost daily power cuts for long periods meant that we had no electricity most nights during our stay. Although there is a back up inverter that powers some lights and fans for a while when it can charge, there was also obviously no air-conditioning or power to the fridge / freezer so this really made our stay rather unpleasant in the 40+ heat during December. Other than that though, it’s a great family holiday with different animals at the fence every morning, lots of space in the home, comfortable beds and beautifully decorated. Sharon really tried her best to help and keep us updated on the power problems and attended to any other problems immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer

Hi Janine, thank you for the visit and that you have enjoyed your stay at our establishment. We strive to keep our guests happy at all times. With loadshedding which is a reality in SA and little to none maintenance by Eskom it is a difficult situation.

Unfortunately, the long power failures were happening only during your time of stay and do apologise once again. Just to mention that according to different parties in Marloth Park Eskom failed to do the maintenance in Marloth Park Ngwenya Lodge Komatipoort and surrounding areas in 2020 after numerous requests by different parties. Apparently, a committee has now been appointed to look into this matter and rectify the necessary problems. We are keeping our fingers crossed that Eskom will come to the party in 2021 to do the maintenance in all areas of Marloth Park the Ngwenya Lodge area etc.

Regards,
Sharon

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Tesca S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Baie netjiese, ongelooflike mooi plek. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anya P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anya P
Gesin met klein kinders

Heerlike rusplek.

Was 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M
Gesin met klein kinders

The house was absolutely stunning with a great location. The host was very accommodating and assisted us with all our requests.

I have mentioned that it would be great to have little bins in the bathrooms. Otherwise everything was perfect and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet N
Saam met vriende

Wonderlik.

Ek wil graag vir Sharon bedank vir haar behulpsaameheid. Julle het 'n baie mooi plekkie en dit is waarlik heerlik gewees om die rustigheid te beleef, maar ook om nog deel van die natuur te wees. Almal het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika S
Gesin met klein kinders

Netjies, luuks en mooi!

Ons het die verblyf baie geniet. Dit is 'n pragtige woning met heerlike kuierareas. Elke kamer het steeds sy privaatheid. Beslis goeie waarde vir geld. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer

Liewe Annika, baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste geniet die huis en kuier lekker. Kom kuier gerus weer. Groete, Sharon.

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Elmine E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine E
Gesin met klein kinders

Uitstaande huis en diens!

Die huis is ongelooflik mooi, netjies en silwerskoon! Die staff was baie vriendelik en behulpsaam. Aaron was dadelik by toe ons stop om ons te help afpak en indra. Baie dankie Sharon vir die gebruik van jou ongelooflike huis! Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer

Liewe Elmine

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is bly dat jul dit geniet het.

Kom kuier gerus weer.

Groete
Sharon

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Chanelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle K

Pragtige, gerieflike huis!

Die mooiste huis - groot, modern, skoon en baie luuks! Perfek vir groot families wat saam op vakansie gaan! Dit is ook naby aan die Krokodilbrug-ingang van die Krugerwildtuin! Dit was ‘n ongelooflike lekker tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Saam met vriende

Heerlik gebly!

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het vir ‘n gerieflike wegbreek. Skoon kamers, ‘n lekker leefarea met stoep en braai vir aande om se kuier het gesorg vir ‘n onvergeetlike langnaweek saam met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer

Liewe Lisa

Ons is bly dat jul 'n onvergeetlike naweek gehad het. Kom kuier asseblief weer.

Groete

Sharon

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Eloise M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M

Pragtig, netjies, lekker ruim.

Ons was 2 gesinne van 3 en dit was 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer

Beste Eloise,
Bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sharon

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Bonolo N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonolo N
Saam met vriende

It was more than I expected. It’s amazing!

A beautiful, tranquil place! Absolutely gorgeous!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomthandazo T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo T
Saam met vriende

What you see its what you get.

We had a wonderful weekend with a group of friends the place is perfect. We will definitely visit again soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat jy sien is wat jy kry.

Ons het 'n wonderlike naweek saam met 'n groep vriende gehad. Die plek is perfek. Ons sal definitief binnekort terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Baie netjies en gemaklik.

Ons verblyf by Klipspringer was wonderlik .Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3433, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf715c475ed4e2f05f3513ed32d299996aabfca377bc7e35e40c3680882815b71164b38292a6ddfa014f01025912fd9c318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 3433 Klipspringer Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.33997 31.80296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem