Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3487 Steenbok

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir 3487 Steenbok
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hannelien F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en regtig geniet.

Lekker gerus en ontspan. Huisie was oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria D
Gesin met klein kinders

Great outdoor space.

Inside was a little small with the only inside shower being for very short people. Outside area was fabulous with many animals visiting the waterholes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K
Gesin met klein kinders

Rustigheid en tranquility. Baie netjiese huis.

Gereelde beurtkrag was enigste negatief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owethu C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Owethu C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plek is beslis die heel beste. Baie goed toegerus, netjies, skoon en ongelooflik rustig. Bonus is die diere wat kom eet. Nandos ook baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, goeie waarde vir geld.

Die stoepkombuis en buite stort was vir my 'n groot plus en dan kom die swembad, boma, watergat en natuurlik die dagbed buite onder die boom. Die plekkie is regtig oulik, ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die buite-area en swembad en kombuis is baie lekker en goed toegerus.

Die kamers en badkamers is nie so lekker nie. Dis nie sleg nie, maar daar is baie lekkerder plekke in Marloth vir dieselfde prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Gesin met klein kinders

We had a very pleasant stay. I would certainly recommend it to others.

The house is comfortable and fully equipped with everything you might need. The caretaker, Nandos, was great and very friendly. The aircon was a bonus. We really enjoyed every moment. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Gesin met klein kinders

Excellent location, real bush feel! Amazing.

We loved everything! The boma, the splash pool, the verandas and of course all the beautiful animals who come in to visit all day long!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3487 Steenbok se terugvoer

Baie dankie Maryke, ons hoop julle kom kuier sommer vinnig weer in die bos.

3487 Steenbok
Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Goed geleë, baie behulpsaam.

Lekker gebly, sal definitief weer gaan. Back-up liggies 'n goeie idee vir kragonderbrekings. Nandos baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Gesin met tieners

Die plekkie gee die hele pakket.

Lugversorging bo het dalk 'n diens nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert B
Gesin met tieners

Rustigheid en natuurskoon.

Heerlik rustig en ontspannend. Ideaal vir klein gesin om weg te kom van die stads geraas en gejaag. Goed toegerus. Die swembadjie was 'n ware juweel om van die hitte te ontsnap. Groot verskeidenheid diere wat besoek tot by stoep gemaak en die voer kom geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euniece V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Euniece V
Gesin met klein kinders

Baie diere wat kom kuier het. Heerlik.

Oulike plekkie. Foto's lyk wel mooier. Als wat nodig is in die kombuis. Bo-kamer se stort verskriklik klein vir 'n groot man. Baie oulike drinkplek vir die diere wat sorg vir 'n heerlike ervaring as die wild daar verby kom. Lieflike swembadjie. Dankie. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fun, lovely place Marloth Park and the caretaker was very helpful!

The upper storey is extremely hot as the air-con battles to circulate and the shower is in awkward angle. Makes for difficult shower!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Baie rustige wegbreekhuisie met baie diere vir die kinders om te sien. Huis is goed toegerus en baie netjies. Lekker swembad vir kinders om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3487 Steenbok se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by Bush Shack en vir die resensie.
Julle was goeie gaste en ek hoop om binnekort weer van julle te hoor.

3487 Steenbok
Cobus G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese fasiliteit met absolute bosrus!

Dit was voorwaar 'n briljante akkommodasie met lugreëling in albei kamers, 'n heerlike swembadjie om af te koel, en die wild was volop om die eiendom. Die nagapies kom eet so 6 uur, so maak seker daar is genoeg piesangs. Die opsigter, Vernando, is 'n absolute aanwins vir die huis, en altyd so bereid om te help met enige take in en om die eenheid. Ons sal beslis weer by 3487 Steenbok bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3487, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHLFtQpg3ZQ2Xb9SRskt972j3Q4zbf25tHXKN3lvkbsb9qVYgJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 3487 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.342142940097 31.804423042522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem