Walmer Akkommodasie by 34onFifth | LekkeSlaap
+18
+18

34onFifth

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 34, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

34onFifth is 'n gastehuis met smaakvol versierde gastekamers in Walmer, Port Elizabeth, net 3 km van die lughawe af.

'n Luukse wegbreek word in 4 uniek versierde kamers aangebied, elkeen met sy eie privaat ingang. Elke kamer het sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed met skoon linne, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak, sowel as wit handdoeke. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre koffie en tee, en gratis WiFi in. Gaste kan op hulle privaat stoep ontspan.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n gasstoof, yskas, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is.

'n Privaat gang lei na 'n onderdakstoep met 'n braai. Hout word voorsien. Die braai-area bied 'n uitsig oor die swembad waarin gaste lekker kan afkoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Pendeldienste is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 34onFifth
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 5de Laan 34, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink 34onFifth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 34, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwLSRczOEIpskygwI16MCkwyJ05lKKBT3osqSQiYXads0aGah73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 5th Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -33.977210445492 25.59792127424
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za