35 Kelkiewyn B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

35 Kelkiewyn B&B is in West Acres, Nelspruit, naby die Mediclinic, die Tswane Universiteit vir Tegnologie-kampus, I'Langa Winkelsentrum en Hoërskool Bergvlam geleë en is die tuiste van inniBos.

Die verblyf bestaan uit 3 dubbelkamers, 4 dubbel-
of 2-enkelbedkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Die kamers het almal lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf. WiFi is beskikbaar op versoek. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Veilige, oop en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Nelspruit is die hoofstad van Mpumalanga en die hoofsentrum vir toerisme, besigheid en die regering in die provinsie. Dit is die ideale plek vanwaar jy jou besoek aan Swaziland, Mosambiek of die Krugerwildtuin kan beplan of 'n toer kan reël al langs die prentjiemooi roetes van die platorand. Nelspruit bied vele besienswaardighede en doendinge in en om die stad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 35 Kelkiewyn B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za