+9

35 on Main

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

35 on Main is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Groenpunt, Kaapstad. Dit bied 'n ideale toevlugsoord aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware toegerus is. 'n Toonbank met stoele dra by tot die kombuis se funksionaliteit. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Die gebou bied 24 uur-sekuriteit en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Hierdie verblyf is ideaal geleë naby die V&A Waterfront, Groenpunt-stadion en die strand, wat dit 'n perfekte basis maak om die area te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Ligging

  • 35 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ea6998812bbb872cb03f0b8c9c61997d3cdaf56815e10c2068a3ffe42ddb26553743d55d7b61a33e739e976d6953904049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 2) 35 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.90996 18.413605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang