35 on Washington B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

35 on Washington B&B bied vyf en suite-slaapkamers, smaakvol versier met 'n mengsel van antieke en moderne meubels. Die gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin gevul met rose en laventel, en daar is 'n klein swembad. Alle kamers is en suite, en 3 kamers is volle suites met beide sit- en slaapareas. Die en suite-badkamers is modern, vars en lig. Daar is veilige perseelparkering vir 6 motors.

Alle kamers is toegerus met en voorsien van TV's met DStv en DVD-spelers. Daar is koffie -en teegeriewe en beskuitjies, eie sleuteltoegang, elektriese waaiers, lugversorging in 3 van die kamers, asook 'n haardroër, goeie toiletware, sy-duvets en luukse linne, koningingrootte-, koninggrootte- en 2 enkelbeddens, boeke en tydskrifte.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Pools
  •  Russies

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 35 On Washington B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false