357 On Main

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

357 On Main is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Hermanus. Dié oulike huisie is in Hoofweg, oorkant die gewilde kranspaadjie, geleë.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en het 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die huis het baie deure wat 'n oop-gevoel skep. Die kombuis is groot en toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die sitkamerarea het 'n kaggel en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n eettafel met 4 stoele. Dié ommuurde huis het 'n buite braai-area en parkeerplek onder die ou boom.

As jy net vir 'n oornagplek soek of 'n basis om vanaf te reis, is dié plekkie perfek. Dit het alles wat jy nodig het. Die huis is kindervriendelik en in 'n lieflike area geleë waar jy kan stap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 357 On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]