LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 36 Isikhulu | LekkeSlaap
+14

36 Isikhulu

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Isikhulu 36, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

36 Isikhulu bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n onderdakstoep met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Hierdie tweeslaapkamerwoonstel is in 'n kompleks in Umdloti geleë, net oorkant die pad van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser in. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Daar is lugversorging in die woonstel wat ideaal is vir die warm somersdae. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad. Daar is 'n onderdakparkeerplek en 'n tweede oop parkeerplek agter 'n outomatiese hek. 'n Veiligheidswag is ook aan diens in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 36 Isikhulu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 36 Isikhulu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • North Beach-weg 53, Isikhulu 36, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 36 Isikhulu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Isikhulu 36, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0ed0dcb9bd3fcbc4fc9d5b47bb8d36b391af4e95f8efad934c9db39f0013c78f245e06c0ec81a65ac6f42561f5fef7b68e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 53 North Beach Road 36 Isikhulu 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.659468646328 31.123962915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!