4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 South Beach Road, 36 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
36 Mallorca bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gewilde kompleks wat na die see front, reg oorkant Umdloti-strand en is ideaal vir diegene wat die Umdloti-kuslyn wil verken.
Dié bekoorlike dupleks-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Hierdie veilige kompleks het 'n afstandbeheerde hek en 'n groot gemeenskaplike tuin, omheinde swembad en 'n braai-area. Daar is ook 'n voetgangershek wat met 'n kode funksioneer en direkte toegang tot die strand bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, 36 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 36 Mallorca het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 South Beach Road, 36 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang