Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 on Greenway Woods

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway Woods 36, Pine Lake Inn Drive, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

36 on Greenway Woods bied bekoorlike selfsorgverblyf in Greenway Woods-oord in Witrivier. Hierdie huis is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek gevul met avontuur.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet en gesellig rondom die braai-areas verkeer. Vir gaste wat die area wil verken, is staptoere, swem, visvang, verskeie restaurante en wildritte naby.

Slaapplek

’n Bespreking by 36 on Greenway Woods sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Phyllis Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Greenway Woods 36, Pine Lake Inn Drive, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway Woods 36, Pine Lake Inn Drive, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea82bf4de929d3a17d11c09b481514ad34c4014e912be3a0cd792e7a9a6eb6e7079243d8cde8a26ccf655103094c1bf37f85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 36 on Greenway Woods Pine Lake Inn Drive 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.2795311 31.0031759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem