Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 The Atrium

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R365 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef.
'n Linnefooi van R350 is betaalbaar (van toepassing op besprekings van 2 nagte).
Die instansie vra die volgende dokumente aan:
1. 'n Kopie van jou ID/paspoort
2. Bewys van verblyf (SA-burger)
3. Voltooide en getekende besprekingsvorm en reëls.

'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar Maandag tot Saterdag beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Dié diens is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie. Die diens sluit in: die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers en braaigeriewe en die vee en was van vloere. Skottelgoed word nie gewas nie.

Die Atrium is 'n woonkompleks met 'n geen-geraas-beleid.
Besprekings vir gaste onder 25 jaar sonder ouertoesig word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R968
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R968
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R968
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhZWZkOTdhLWM2OGQtNGI1Mi1iZWEwLWExOWFmYWIwYjQ0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R968 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514579201976 31.226758807897