LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 365 Sunsets | LekkeSlaap
+39

365 Sunsets

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 21 Sep 2020 tot 30 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gondolier-singel 5, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

365 Sunsets is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en luukse, gerieflike verblyf teen die berg in Noordhoek, Kaapstad bied. Die eiendom het 'n pragtige, panoramiese see-uitsig.

Verblyf by 365 Sunsets beskik oor 2 luukse ateljeewoonstelle. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en gaste kan tussen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 ekstra lang enkelbeddens kies. Daar is ook 'n leefarea, en suite-badkamer met 'n stort, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n etenstafel met stoele in elke woonstel.

Elke woonstel het WiFi, 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n privaat stoep met ketelbraaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel.

'n Kontinentale ontbyt is op versoek teen ekstra koste per persoon beskikbaar. 365 Sunsets is ideaal geleë naby restaurante en dis 2 km vanaf Longbeach Mall, 5 km vanaf Noordhoek en Long Beach en sowat 44,3 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gondolier-singel 5, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gondolier-singel 5, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs4xZUcigjsY38udQoPvw8YLAAlF8SoSGpSFbNvgciQV3DPX46q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R975  per nag (plek vir 2) 5 Gondolier Close Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.11245 18.38536
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!