37 Duiker Laan
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Duiker lLan, Reebok, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
37 Duiker Laan is 'n gemaklike tuinwoonstel in Reebok, Klein Brakrivier, 'n bekoorlike dorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat wil ontsnap aan die gewoel en gejaag van die alledaagse lewe.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n ontbyttoonbank, 'n TV en gemaklike sitplek in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe. Die eiendom is gerieflik geleë naby die strand en die nuut ontwikkelde Waterfront in Groot Brak, wat dit 'n uitstekende basis maak om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Duiker lLan, Reebok, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Duiker lLan, Reebok, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang