Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

373 on Bristol

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
373 on Bristol 2
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die deure in die sitarea lei na die stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin en swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Inkloktyd is om 14:00 en uitkloktyd om 10:00.
- Gaste moet te alle tye oor kinders toesig hou en die gebruik van glas of skerp voorwerpe naby die swembad vermy.
- Gaste moet die deure sluit en die vensters toemaak wanneer hulle die eiendom verlaat.
- Gaste moet seker maak dat die ligte, verwarmers, lugversorging en alle elektriese toestelle afskakel is wanneer hulle uitgaan.
- Moenie badhanddoeke na die strand neem nie.
- Let daarop dat septiese tenks gebruik word. Moet dus nie enige sanitêre doekies of vreemde voorwerpe in die toilette afspoel nie.
- Alles moet in die eenheid bly en mag nie na 'n ander eenheid geneem word nie.
- Respekteer die gemeenskap en beperk geraasvlakke tot 'n minimum, veral tussen 23:00 en 08:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
373 on Bristol 1
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en dié gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket, asook 'n etenstafel met sitplek vir 6. WiFi is beskikbaar. Die deure in die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n kroeg, pooltafel en direkte toegang tot die swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Inkloktyd is om 14:00 en uitkloktyd om 10:00.
- Gaste moet te alle tye oor kinders toesig hou en die gebruik van glas of skerp voorwerpe naby die swembad vermy.
- Gaste moet die deure sluit en die vensters toemaak wanneer hulle die eiendom verlaat.
- Gaste moet seker maak dat die ligte, verwarmers, lugversorging en alle elektriese toestelle afskakel is wanneer hulle uitgaan.
- Moenie badhanddoeke na die strand neem nie.
- Let daarop dat septiese tenks gebruik word. Moet dus nie enige sanitêre doekies of vreemde voorwerpe in die toilette afspoel nie.
- Alles moet in die eenheid bly en mag nie na 'n ander eenheid geneem word nie.
- Respekteer die gemeenskap en beperk geraasvlakke tot 'n minimum, veral tussen 23:00 en 08:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95be5220dc79ed4e3d4a9100a8795765cbfee5a3dae7f6e7cb452f5de2a0f83e3add10b07729fb4f873e2a0de9606331b580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 373 Bristol Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.0505288 30.2241133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang